Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Aanklagte deur nóg ouers kom dalk teen geskorste vroedvrou

Avbob Investment Plan
PRETORIA – Nóg aanklagte kan moontlik by die klagstaat teen die geskorste vroedvrou en verpleër Yolande Fouchee gevoeg word.
Fouchee het Donderdag weer vlugtig in die streekhof in Pretoria verskyn.
Sy word tans deur tien aanklagte in die gesig gestaar, wat onder meer verband hou met drie geboortes wat sy hanteer het.
Fouchee het destyds onder die van Maritz gewerk, maar is intussen getroud.

en_USEnglish